top of page

Wenke vir die gesonde gesinslewe



Almal eet by die tafel. Niemand eet alleen nie. Geen selfone is by nie en die televisie is afgeskakel. Dit is nou tyd om met mekaar te praat en te deel hoe almal se dag was.

 

Daar is duidelike dissipline en grense gestig. Almal doen hul pligte in die huis.

 

Ouers help met huiswerk, ondersteun sportdae. Wys vir die kinders dat hulle ‘n belangrike deel van jou lewe is. Dit bou hul selfbeeld.

 

“The family that prays together, stays together.” Lei jou kinders in godsdiens. Stel die voorbeeld.

 

Moedig die kinders aan om te presteer. Daar is niks wat hy nie kan doen nie, as hy bereid is om hard te werk.

 

Stel goeie waardes. Laat hom verantwoordelikheid neem vir sy foute. Hy moet weet dat alles nie VIR hom reggemaak gaan word nie. Dit bou sy karakter.

 

RECENT POST
JOIN MY MAILING LIST
bottom of page