top of page
Monica Kruger 215015223 2C Grondslagfase

Die gesin speel ‘n groot rol in die kind se opvoeding en stel ‘n voorbeeld van hoe die kind in die samelewe moet optree. Die gesin bestaan tradisioneel uit die pa, ma en susters en/of broers. Die gesin beïnvloed ook die persoonlikheidsontwikkeling van die kind.

Die kind is baiekeer (nie altyd nie) ‘n spieëlbeeld van hul ouers. As ‘n mamma grimering dra, wil die dogtertjie dit baiekeer ook wil dra. Die liefde en vriendskap (maar partykeer aggressie en konflik) wat die ouer aan ander mense wys, beïnvloed hoe die kind party besluite gaan maak. Die ouer moet dus baie versigtig wees hoe hy/sy voor sy/haar kind optree.

Gesin beteken: “Intieme interaksie-of groepsgebeure wat as die gesinslewe bekend staan.”
Gesinsopvoeding vorm die grondslag van alle toekomstige opvoeding. Gesinsverhoudinge vorm die grondslag van alle toekomstige verhoudinge.

(1045 woorde)

bottom of page